Personeel en kontakbesonderhede
Anton Vorster (Vakhoof: Afrikaans en Neerlandistiek)
BA (UPE) (cum laude), BA Hons (RU), MA (RU) (cum laude)
Navorsingsbelangstellings en spesialiteitgebiede
Teksanalise (Film, elektroniese media en letterkunde)
Vervlegte leer ("blended learning")
Literatuurteorie en -filosofie
Kontakbesonderhede:
Epos: a.vorster@ru.ac.za
Foon: +27 (0)46 603 8228
Posadres:
Skool vir Tale en Letterkundes: Afrikaans en Neerlandistiek
Universiteit Rhodes
Posbus 94
Makhanda
6139
Dr. Marisa Botha (Senior Lektor: Afrikaans en Neerlandistiek)
BA (UPE), BA Hons (UPE) (cum laude), MA (NMMU) (cum laude),
DLitt (NMMU), Nagraadse Diploma in Hoër Onderwys (Rhodes)
Navorsingsbelangstellings en spesialiteitgebiede
Lewensnarratiewe
Kreatiewe nie-fiksie
Outobiografiese- en literatuurteorie
Traumanarratiewe
Vrouestudies
Geheuestudies (Memory Studies)
Orale literatuur
Kontakbesonderhede:
Epos: m.botha@ru.ac.za
Foon: +27 (0)46 603 8226
Posadres:
Skool vir Tale en Letterkundes: Afrikaans en Neerlandistiek
Universiteit Rhodes
Posbus 94
Makhanda
6139
Last Modified: Mon, 25 Nov 2024 11:43:45 SAST